×
Skakel na Engels

12 noodsaaklike hemde vir die lente vir onder R650

Gee jou klerekas ’n lentehupstoot met hierdie modieuse keuses

Gooi bietjie uit en maak plek in jou kas vir hierdie treffers:

1. Asimmetriese katoenhemp

R629, H&M

2. Oorvouhemp

R429, H&M

3. Katoenhemp met rygdetail

R429, H&M 

4. Denimhemp

R189,99, MRP

5. Gestreepte valletjieshemp

Vanaf R399, Woolworths

6. Geruite hemp met karteldetail

Vanaf R399, Woolworths

7. Skouerlose hemp

R299, dailyfriday by Superbalist

8. Hemp met strik

R299, dailyfriday by Superbalist

9. Oopskouerhemp met kraag

R399, ONLY by Superbalist

10. Vallehemp

R449, Vero Moda by Superbalist

11. Gestruktureerde lang hemp

R449, Vero Moda by Superbalist

12. Diagonale ruche-hemp

R389, Spree

FOTO: iStock/Szepy

LEES OOK:

7 vleiende modeneigings om in 2017 te probeer

Hoekom verskil mans en vroue se hempsknope?

Lyk stylvol op ’n klein begroting

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
6 wenke om jou motor vir die lente op te kikker

Gee jou ryding ’n vars voorkoms vir die nuwe seisoen!

Close