×
Skakel na Engels

10 pare somersandale onder R300

Bekostigbaar + stylvol = ons gunstelingkombinasie!
sandale

As jy steeds in dieselfde sandale rondloop as waarmee jy die somer afgeskop het, is dit tyd om jou voete met hierdie fantastiese opsies te bederf – almal vir minder as R300. Lees hier en kies ’n styl wat by jou leefstyl én beursie pas.

Pin hierdie artikel vir later! Volg Goeie Huishouding op Pinterest vir nog. 

Aanglipsandale

Aanglipsandale is wonderlik vir elke dag by die kantoor. Dit is ’n gemaklike sandaal wat maklik aan- en afglip, en is boonop nou hoogmode.

1. Aanglipsandaal met fluweelstrikdetail 

R279, Spree

2. Aanglipsandaal met borduurwerk 

Bandjiesandale

Tradisionele bandjiesandale is altyd ’n veilige keuse. Kies ’n paar met ’n bietjie bling of kleur.

3. Lolita-sandale met pêreldetail 

4. Dailyfriday-leersandale

5. Bandjiesandale met oprygdetail

R229, Spree

6. Diamantégladiatorsandale 

Insteeksandale

Laat jou (gepedikuurde) voete die kollig steel in een van hierdie mooi insteeksandaal-opsies.

7. Candy-sandale met ’n effense wighak

R139, Zando

8. Klassieke insteeksandaal met gespe

R79,99, MRP

Plakkies

Plakkies is die ideale keuse vir wanneer jy iets gemakliks by die huis wil dra. Kies ’n paar met mooi detail as jy dit wil dra wanneer jy uitgaan. 

9. Geborduurde AWOL-fluweelplakkies

R139, Zando

10. Swart blinkleerplakkies

FOTO: iStock/Eva-Katalin

LEES OOK:

 28 sjiek en bekostigbare items vir jou kantoorklerekas

Dít gaan 2018 se gewildste haarneigings wees

Ons gunsteling-uitrustings van die 2018 Golden Globe-toekkeningsaand

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
5 terug-skool-toe-produkte vir jou kinders se skoene

Maak seker jou kind sit sy beste voetjie(s) dié skooljaar voor!

Close